VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS EN OMGEWING

back icon
contact icon
listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon zoom icon

Fisant

Ref: Fisant

DIAZ

Piek Seisoen

info ikon

vanaf 10 Desember tot 5 Januarie

R 2 650.00 p/n

Mid Seisoen

R 0.00 p/n

Buite Seisoen

R 0.00 p/n

Beskikbare datumsdatums in rooi is reeds bespreek

● Slaapplek vir 6

● 3 Slaapkamers

● 1 Badkamers

Fisant is 'n selfsorghuis in Boland Park, Diaz. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en bestaan ​​uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Daar is 'n Queenbed in die hoofslaapkamer en in die 2de kamer, albei die kamers is seefront. Die 3de kamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 volledige badkamer met n bad, stort, wasbak en toilet, badhanddoeke is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, en is oopplan met die sitkamer wat 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Heerlike kuierstoep met 'n buite braai maar kan toegemaak met afrol seil indien die weer omstuimig is, ook is daar 'n groot groen grasperk met 'n pragtige uitsig op die see. Genoeg parkering, geen afdak of motorhuis Die eenheid is ongeveer 2km vanaf Diaz strand.

EIENDOM KENMERKE

nee

Swembad

ja

Buitebraai

nee

Binnebraai

nee

Double Garage

nee

Single Garage

nee

Afdak

ja

Beddegoed

ja

Handdoeke

ja

Stort

ja

Bad

nee

Boksdiepvries

nee

Wasgeriewe

ja

Wasmasjien

ja

Skottelgoedwasser

nee

DSTV

ja

Bring DSTV

ja

Tuimeldroeer

ja

Wi-Fi

nee

Troeteldiere

nee

Rook vriendelik

ja

Uitsig

nee

Grondvloer

nee

Eerstevloer

nee

Tweedevloer

ja

Selfsorg

ja

Huis

nee

Meenthuis

nee

Woonstelblok

nee

Tuiswoonstel

nee

Trappe

BESPREEKINGS NAVRAE VORM

listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon
white close icon