Gamka is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van die Hartenbos-omgewing. Die huis bied slaapplek vir agt gaste, en selfsorggeriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis in. Twee leefareas en los buite braai. Stap afstand na swem strand en Hartenbos Waterfront. -8 bed strandhuis - garage -buite mobiele braai en tuin meubels - twee yskas/vrieskaste - skottelgoedwasmasjien - wasmasjien - stoof/oond - beddegoed - stort en bad - DSTV - geen troeteldiere nie - geen rook - grondvloer en eerstevloer - trappe