Maak hierdie vakansie onvergeetlik! Hierdie ultra moderne huis bestaan uit 5slaapkamers en 5 badkamer Kroeg met jacquzzi , groot kuierstoep met braai, pragtige uitsig oor die rivier. Diere vriendelik met vooraf keuring Pryse wissel geburende die jaar: