VAKANSIE VERHURING IN HARTENBOS EN OMGEWING

back icon
contact icon
listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon zoom icon

C-plekki bachelor

Ref: C-plekki bachelor

HARTENBOS

Piek Seisoen

info ikon

vanaf 10 Desember tot 5 Januarie

R 1 600.00 p/n

Mid Seisoen

R 0.00 p/n

Buite Seisoen

R 0.00 p/n

Beskikbare datumsdatums in rooi is reeds bespreek

● Slaapplek vir 2

● 1 Slaapkamers

● 1 Badkamers

C-plekki is gelee in Hartenbos sowat 750m vanaf die see. Die oopplan knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelgrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaat stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, asook n gerieflike rusbank. Daar is n TV beskikbaar in die kamer area met gratis WIFI. Buite kan gaste in die rustige, veilige omgewing sit en braai. Straat parkering beskikbaar


EIENDOM KENMERKE

nee

Swembad

ja

Buitebraai

nee

Binnebraai

nee

Double Garage

nee

Single Garage

nee

Afdak

ja

Beddegoed

nee

Handdoeke

ja

Stort

nee

Bad

nee

Boksdiepvries

nee

Wasgeriewe

nee

Wasmasjien

nee

Skottelgoedwasser

nee

DSTV

nee

Bring DSTV

nee

Tuimeldroeer

ja

Wi-Fi

nee

Troeteldiere

nee

Rook vriendelik

nee

Uitsig

nee

Grondvloer

nee

Eerstevloer

nee

Tweedevloer

ja

Selfsorg

nee

Huis

nee

Meenthuis

nee

Woonstelblok

ja

Tuiswoonstel

nee

Trappe

BESPREEKINGS NAVRAE VORM

listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image listing preview image
left icon right icon
white close icon