Island View in Mosselbaai bied 'n ruim vakansie woonstel met twee slaapkamers en twee badkamers. Die eiendom beskik oor 'n leefarea, en 'n volledig toegeruste kombuis. Gaste kan stoep met see- en berguitsigte geniet. Asook n jacuzzi vir gaste om te gebruik. Die vakansiehuis bied gratis WiFi Parkering is agter automatiese hek, spasie vir twee voertuie. Nie rolstoel vriendelik 4.2km vanaf Hartenbos strand