Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
R2 650 p/n
Mid Season Mid Seisoen
Not Available Nie Beskikbaar
Off-Peak Season Buite Seisoen
Not Available Nie Beskikbaar
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 6 Slaapplek vir 6
3 Bedrooms 3 Slaapkamers
1 Bathroom 1 Badkamer
Fisant is a self-catering holiday home located in Boland Park, Diaz, in Mossel Bay. The unit accommodates up to 6 guests and offers comfortable coastal living close to Diaz Beach.
The house features 3 bedrooms and 1 bathroom. The main bedroom and second bedroom both have queen-size beds and enjoy sea-facing views, while the third bedroom is furnished with a double bed. The bathroom is fully equipped with a bath, shower, basin, and toilet. Bath towels are provided.
The kitchen is fully equipped for self-catering and includes a dishwasher, washing machine, stove, oven, fridge-freezer, microwave, cutlery, and crockery. The open-plan dining area seats 6 guests and flows into the lounge, which offers comfortable seating and a TV.
Outdoor features include a spacious entertainment stoep with a braai area that can be enclosed with a roll-down canvas for windy weather, as well as a large grassy area with beautiful sea views. Ample parking is available, although there is no garage or covered parking.
The property is located approximately 2 km from Diaz Beach.
Fisant is 'n selfsorghuis in Boland Park, Diaz.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Daar is 'n Queenbed in die hoofslaapkamer en in die 2de kamer, albei die kamers is seefront. Die 3de kamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 volledige badkamer met n bad, stort, wasbak en toilet, badhanddoeke is beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, en is oopplan met die sitkamer wat 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV het. Heerlike kuierstoep met 'n buite braai maar kan toegemaak met afrol seil indien die weer omstuimig is, ook is daar 'n groot groen grasperk met 'n pragtige uitsig op die see. Genoeg parkering, geen afdak of motorhuis
Die eenheid is ongeveer 2km vanaf Diaz strand.
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...