Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
R2 800 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R1 900 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
Price on Request Prys op Aanvraag
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 8 Slaapplek vir 8
4 Bedrooms 4 Slaapkamers
2 Bathrooms 2 Badkamers
Tolbos in Hartenbos Heuwels offers quality self-catering accommodation for holidaymakers and is ideal for families or two families sharing.
The unit features 4 bedrooms and comfortably accommodates up to 8 guests. The main bedroom is furnished with a queen-size bed and includes an en-suite bathroom fitted with a bath, toilet, and basin. Two of the bedrooms have double beds, while the fourth bedroom has 2 single beds. The second bathroom includes a shower, toilet, and basin.
The kitchen is fully equipped for self-catering and includes a washing machine and dishwasher for added convenience.
The open-plan living area offers comfortable seating and a TV with DStv. An enclosed indoor stoep with a braai area provides a great space for entertaining in all weather conditions.
The property is located approximately 2.9 km from the beach in Hartenbos.
Tolbos in Hartenbos Heuwels bied gehalte-selfsorgverblyf vir vakansiegangers en dis ideaal vir 'n gesin of twee gesiine. Dit is ry afstand na verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en die opgegradeerde ATKV-Oord met sy pretpark geleë. 2.9km vanaf see
Die eenheid beskik oor 4 slaapkamers met gemaklike slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, met n en-suite wat bestaan uit n toilet, wasbak en bad. Twee van die slaapkamers het n dubbelbed, en die vierde kamer bevat 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vol toegerus met n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Heerlike binne stoep en braai.
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...