Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
Not Available Nie Beskikbaar
Mid Season Mid Seisoen
R2 800 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R1 900 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 8 Slaapplek vir 8
4 Bedrooms 4 Slaapkamers
3 Bathrooms 3 Badkamers
Nagenoeg is a comfortable double-storey holiday home located in Hartenbos. The area is well known for its Blue Flag beaches, a beachfront water park, and a variety of activities, making it an ideal summer getaway.
The home accommodates up to 8 guests and features 4 bedrooms and 3 bathrooms.
The lower level includes an open-plan kitchen, lounge, separate dining area, and an indoor braai space. This level also has one bedroom with an en-suite bathroom.
The upper level consists of 3 bedrooms. The main bedroom has an en-suite bathroom, while the other two bedrooms share a bathroom. Two of the bedrooms open onto a patio area with a built-in braai and seating space.
The property is located approximately 550m walking distance from the beach.
Nagenoeg is 'n gerieflike huis in Hartenbos. Dié area spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark teen die strandfront, en verskeie doendinge. Dis daarom die ideale somerswegbreek.
Dié dubbelverdieping huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die onderste verdieping bestaand uit, oopplan kombuis, sitkamer, aparte eetkamer en binne braai area. Een slaapkamer met en-suite badkamer. Bo is 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer n en-suite badkamer het, en die ander 2 slaapkamers n badkamer deel. Twee van die slaapkamers loop uit op die stoep area waar daar ook n ingeboude braai en sit area is.
550m stap afstand van see af
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...