Villa Riviera

Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera Villa Riviera
zoom
location icon

Hartenbos Hartenbos

Peak Season Piek Seisoen

Not Available Nie Beskikbaar

Mid Season Mid Seisoen

R2 250 p/n

Off-Peak Season Buite Seisoen

Not Available Nie Beskikbaar

Available Dates Beskikbare Datums

Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek

Sleeping Space For 6 Slaapplek vir 6

bedroom icon

3 Bedrooms 3 Slaapkamers

bathroom icon

3 Bathrooms 3 Badkamers

Villa Riviera is situated next to the Riviera Hotel on the banks of the Hartenbos River in Hartenbos. This stylish 3-bedroom apartment on the second floor offers comfortable accommodation for up to 6 guests, with beautiful views of the river and estuary.

The upper level features the bedrooms, all fitted with built-in cupboards. The main bedroom has a double bed, a balcony, and an en-suite bathroom with a shower and toilet. The second bedroom has 2 single beds and makes use of the second bathroom, which includes a bath and toilet.

The ground floor consists of an open-plan kitchen, dining, and living area. The fully equipped self-catering kitchen includes a fridge-freezer, oven, stove, microwave, kettle, toaster, cutlery, and crockery. The lounge offers comfortable seating, a TV with selected DStv channels, and opens onto a spacious patio with outdoor seating and a stainless-steel braai.

Additional braai facilities are available both on the patio and along the riverfront in front of the apartment. A garage is provided for secure parking or extra storage.

The apartment is located approximately 1 km walking distance from the beach.
Villa Riviera is langs die Riviera Hotel op die oewer van die Hartenbosrivier in Hartenbos. Die stylvolle 3 slaapkamer op die tweede verdieping bied gerieflike verblyf aan 6 gaste met uitsigte oor die rivier en riviermonding.

Beide slaapkamers is op die boonste verdieping en het ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n balkon. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad en 'n toilet het.

Die grondverdieping het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die selfsorgkombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 2 rusbanke in die leefarea. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n stoeptafel en 'n mooi uitsig asook 'n lieflike vlekvryestaal-braai.

Daar is braaigeriewe op die stoep en voor die woonstel op die Hartenbosrivier se oewer. 'n Motorhuis is beskikbaar vir parkeerplek of ekstra bagasie.

Die woonstel is 1 km se stap van die strand af.


Property Features Eiendom Kenmerke

Swimming Pool Swembad

Outdoor Braai Buitebraai

Indoor Braai Binnebraai

Double Garage Dubbel Garage

Single Garage Enkel Garage

Car Shading Afdak

Bedding Beddegoed

Towels Handdoeke

Shower Stort

Bath Bad

Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas

Laundry Facilities Wasgeriewe

Washing Machine Wasmasjien

Dishwasher Skottelgoedwasser

DSTV DSTV

Bring Own DSTV Bring Eie DSTV

Tumble Dryer Tuimeldroeer

Wi-Fi Wi-Fi

Pet Friendly Troeteldiere

Smoke Fiendly Rook Vriendelik

With View Met Uitsig

Ground Floor Grondvloer

First Floor Eerstevloer

Second Floor Tweedevloer

Self Catering Selfsorg

House Huis

Townhouse Meenthuis

Apartment Block Woonstelblok

Garden Apartment Tuinwoonstel

Stairs Trappe

Request a Booking Bespreking Vorm

Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.

property image

Submitting Form... Besig Met Vorm...