Groot Brak Groot Brak
Peak Season Piek Seisoen
R4 400 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R3 200 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R3 200 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 6 Slaapplek vir 6
3 Bedrooms 3 Slaapkamers
3 Bathrooms 3 Badkamers
Jadore la Vue is a self-catering apartment located on the lower level of the owners home, with a private entrance, situated in the secure Avonddans Estate in Groot-Brakrivier.
This apartment accommodates up to 6 guests and features 3 bedrooms. Two of the bedrooms are furnished with extra-length king-size beds, while the third bedroom has a queen-size bed. Each bedroom includes an en-suite bathroom fitted with a shower, basin, and toilet for added convenience.
The kitchenette is equipped with a double-door fridge, microwave, air fryer, and basic cutlery and crockery. The living area offers comfortable sofas, a 6-seater dining table, a sleeper couch suitable for a 7th guest (child only), and a flat-screen Smart TV. Free WiFi is also available.
The living area opens onto a spacious patio with comfortable seating, where guests can enjoy beautiful views of the Outeniqua Mountains. A portable braai and lawn area are also available for outdoor relaxation.
The apartment has a wheelchair-friendly, separate entrance and is located approximately 2.5 km from the river mouth in Groot-Brakrivier, making it ideal for nature lovers.
Rates (if booking a single room):
R1900 per night (in season)
R1200 per night (out of season, on request)
Jadore la Vue is 'n selfsorg-woonstel wat die onderste verdieping van die eienaar se huis beslaan en 'n aparte ingang het, en is gelee op die veilige Avonddans Estate in Groot-Brakrivier geleΓ«.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste, waarvan twee van die slaapkamers n ekstra lengte koninggrootte bed het en die derde kamer 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het n en-suite badkamer vir gaste se gerief met n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met 'n twee deur yskas, mikrogolfoond, 'air fryer', en basiese eetgerei, breekware toegerus. Verder het de woonstel ook rusbanke, 6 seater etenstafel, 'sleeper couch' waar n 7de persoon (slegs kind) kan slaap, en 'n platskerm Smart-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leef area loop uit op n heerlike stoep waar gerieflike sitplek is vir gaste om die pragtige uitsigte oor die Outeniekwaberge te geniet. Daar is ook n draagbare braai, en n grasperk.
Die woonstel het n aparte ingang vir Rolstoel vriendelik.
Die verblyf is sowat 2,5 km vanaf Groot-Brakrivier se riviermonding wat dit die ideale plek vir natuurliefhebbers maak
Indien slegs n kamer wil boek sal kostes wees
R1900 per nag - Binne Seisoen
R1200 - Buite seisoen op Aanvraag
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...