C-plekki bachelor

C-plekki bachelor C-plekki bachelor C-plekki bachelor C-plekki bachelor C-plekki bachelor C-plekki bachelor C-plekki bachelor
zoom
location icon

Hartenbos Hartenbos

Peak Season Piek Seisoen

R1 600 p/n

Mid Season Mid Seisoen

Not Available Nie Beskikbaar

Off-Peak Season Buite Seisoen

Not Available Nie Beskikbaar

Available Dates Beskikbare Datums

Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek

Sleeping Space For 2 Slaapplek vir 2

bedroom icon

1 Bedroom 1 Slaapkamer

bathroom icon

1 Bathroom 1 Badkamer

C-Plekki is a cosy open-plan apartment located in Hartenbos, approximately 750 metres from the sea.

The apartment accommodates 2 guests and features 1 bedroom with a double bed and an en-suite bathroom fitted with a shower, basin, and toilet.

The kitchenette is equipped with a microwave, two-plate stove, fridge-freezer, cutlery, and crockery for convenient self-catering. The dining area offers seating for 2 guests, while the living area includes a comfortable couch, TV, and free WiFi access.

Outside, guests can relax and enjoy a braai in the peaceful and secure surroundings.

Street parking is available.
C-plekki is gelee in Hartenbos sowat 750m vanaf die see.
Die oopplan knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelgrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaat stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, asook n gerieflike rusbank. Daar is n TV beskikbaar in die kamer area met gratis WIFI.

Buite kan gaste in die rustige, veilige omgewing sit en braai.
Straat parkering beskikbaar


Property Features Eiendom Kenmerke

Swimming Pool Swembad

Outdoor Braai Buitebraai

Indoor Braai Binnebraai

Double Garage Dubbel Garage

Single Garage Enkel Garage

Car Shading Afdak

Bedding Beddegoed

Towels Handdoeke

Shower Stort

Bath Bad

Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas

Laundry Facilities Wasgeriewe

Washing Machine Wasmasjien

Dishwasher Skottelgoedwasser

DSTV DSTV

Bring Own DSTV Bring Eie DSTV

Tumble Dryer Tuimeldroeer

Wi-Fi Wi-Fi

Pet Friendly Troeteldiere

Smoke Fiendly Rook Vriendelik

With View Met Uitsig

Ground Floor Grondvloer

First Floor Eerstevloer

Second Floor Tweedevloer

Self Catering Selfsorg

House Huis

Townhouse Meenthuis

Apartment Block Woonstelblok

Garden Apartment Tuinwoonstel

Stairs Trappe

Request a Booking Bespreking Vorm

Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.

property image

Submitting Form... Besig Met Vorm...