Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
Not Available Nie Beskikbaar
Mid Season Mid Seisoen
R1 900 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R1 500 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 8 Slaapplek vir 8
3 Bedrooms 3 Slaapkamers
2 Bathrooms 2 Badkamers
A minimum stay of 7 nights applies.
Toorwater is a modern first-floor self-catering apartment situated in a secure complex in the heart of Hartenbos. The apartment is conveniently located just 500 metres from ATKV Hartenbos, where guests will find a variety of shops, restaurants, a Pick n Pay, and the beach.
The apartment comfortably accommodates up to 8 guests and features 3 bedrooms and 2 bathrooms.
The main bedroom is furnished with a queen-size bed and includes an en-suite bathroom fitted with a bath and shower. The second bedroom also has a queen-size bed, while the third bedroom is equipped with 2 single beds. A sleeper couch in the living area provides additional sleeping space for 2 guests. The second bathroom includes a shower, basin, and toilet.
The kitchen is fully equipped with a fridge-freezer, stove, oven, microwave, air fryer, cutlery, crockery, and tea- and coffee-making facilities. A breakfast counter with 4 chairs forms part of the open-plan living area.
The lounge features comfortable seating, a Smart TV, and free WiFi access. Sliding doors open onto a balcony with outdoor seating and a built-in braai area, making it the ideal space for relaxing and entertaining.
MINIMUM VAN 7 NAGTE BESPREKING
Toorwater is ’n nuut selfsorgwoonstel op die eerste vloer in ’n veilige kompleks, sentraal geleë in die hart van Hartenbos. Die woonstel is slegs 500 meter vanaf die ATKV Hartenbos, waar jy ’n verskeidenheid winkels, restaurante, ’n Pick n Pay en die strand sal vind.
Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is toegerus met ’n koningingrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort.
Die tweede slaapkamer het ook ’n koningingrootte-bed.
Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens.
’n Slaapbank in die leefarea bied addisionele slaapplek vir 2 gaste.
Gaste gebruik die tweede badkamer, wat slegs ’n stort het.
Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en geriewe vir tee- en koffiemaak. ’n Ontbytkroeg met 4 stoele vorm deel van die oopplan-leefarea. Asook n lugbraaier vir die gerief van kook.
Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, ’n Smart TV en gratis Wi-Fi. Die leefarea lei na ’n balkon met buitesitplek en ’n ingeboude braaigerief – ideaal vir ontspan en kuier.
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...