Diaz Diaz
Peak Season Piek Seisoen
R3 900 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R2 800 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R2 150 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 6 Slaapplek vir 6
3 Bedrooms 3 Slaapkamers
2 Bathrooms 2 Badkamers
De Valle offers comfortable self-catering accommodation in a spacious apartment situated in a secure complex in Diaz, Mossel Bay, conveniently located across from the water park and close to Diaz Main Beach.
This second-floor apartment accommodates up to 6 guests and features 3 bedrooms and 2 bathrooms. Two of the bedrooms are furnished with double beds, while the third bedroom has 2 single beds. The main bedroom includes an en-suite bathroom fitted with a shower, basin, and toilet. The remaining two bedrooms share a second bathroom with a bath, basin, and toilet.
The open-plan living area includes a fully equipped kitchen, lounge, and indoor braai area that opens onto a balcony. The kitchen features a gas stove, oven, microwave, fridge-freezer, cutlery, and crockery for convenient self-catering.
Guests also have access to the complexs communal swimming pool, braai facilities, and elevator.
De Valle bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in 'n veilige kompleks in Diaz, Mosselbaai, reg oorkant die waterpark en naby Diaz se hoofstrand.
Hierdie woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het Dubbel beddens, waarvan die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het n en-suite badkamer met n stort, wasbak en toilet, en die twee ander slaapkamers deel die tweede badkamer wat bestaan uit n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea is oopplan met 'n kombuis, sitarea en binne braai area wat oopmaak na 'n balkon. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe. asook n hysbak.
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...