Rheebok Rheebok
Peak Season Piek Seisoen
R6 600 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R4 400 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R3 500 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 8 Slaapplek vir 8
4 Bedrooms 4 Slaapkamers
4 Bathrooms 4 Badkamers
This beautiful 4-bedroom, 4-bathroom holiday home offers the perfect seaside getaway, complete with breathtaking ocean views from the balcony.
The house features spacious open-plan living areas that create a light, airy, and relaxing atmosphere throughout the home.
Ideal for entertaining and quality family time, the property includes both indoor and outdoor braai facilities, making it perfect for memorable holidays by the sea. Whether you are relaxing indoors or enjoying the stunning coastal views outside, this home provides everything needed for a comfortable and unforgettable stay.
Perfect for families or groups looking for comfort, space, and a true seaside holiday experience.
Hierdie pragtige 4-slaapkamer, 4-badkamer vakansiehuis bied die ideale kus-wegbreek met asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon. Die huis beskik oor ruim oopplan-leefareas wat ’n ligte en ontspanne atmosfeer skep.
Die eiendom is perfek vir kuier en onthaal met beide ’n binne- en buitebraai, ideaal vir gesinsvakansies en vakansie-ontspanning. Of jy nou binne ontspan of buite die see-uitsigte geniet, hierdie huis bied alles vir ’n onvergeetlike vakansie.
Ideaal vir gesinne of groepe wat gemak, ruimte en ’n ware seevakansie soek
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...