Seesig

Seesig Seesig Seesig Seesig Seesig
zoom
location icon

Hartenbos Hartenbos

Peak Season Piek Seisoen

R1 400 p/n

Mid Season Mid Seisoen

R1 200 p/n

Off-Peak Season Buite Seisoen

R950 p/n

Available Dates Beskikbare Datums

Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek

Sleeping Space For 5 Slaapplek vir 5

bedroom icon

2 Bedrooms 2 Slaapkamers

bathroom icon

2 Bathrooms 2 Badkamers

Seesig is located in Hartenbos and offers comfortable accommodation for families or groups of relatives.

The apartment accommodates up to 5 guests and features 2 bedrooms and 2 bathrooms. The main bedroom is furnished with a queen-size bed and includes an en-suite bathroom fitted with a shower, basin, and toilet. The second bedroom has a bunk bed as well as an additional single bed.

The living area offers comfortable seating and a TV, creating a relaxing space for guests to unwind. The kitchen is equipped with a microwave, stove, fridge-freezer, cutlery, and crockery for convenient self-catering. The dining area comfortably seats up to 8 guests.

Secure parking is available on the premises.

The Hartenbos Seafront is located just 2.2 km from the property.
Seesig is in Hartenbosheuwels, Wes-Kaap, en bied verblyf aan n gesin of familie.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor twee slaapkamers en twee badkamers. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, waarvan die tweede slaapkamer n stapelbed, en n ekstra enkelbed het.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas,, asook eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hartenbos seefront is 2.2km vanaf eiendom


Property Features Eiendom Kenmerke

Swimming Pool Swembad

Outdoor Braai Buitebraai

Indoor Braai Binnebraai

Double Garage Dubbel Garage

Single Garage Enkel Garage

Car Shading Afdak

Bedding Beddegoed

Towels Handdoeke

Shower Stort

Bath Bad

Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas

Laundry Facilities Wasgeriewe

Washing Machine Wasmasjien

Dishwasher Skottelgoedwasser

DSTV DSTV

Bring Own DSTV Bring Eie DSTV

Tumble Dryer Tuimeldroeer

Wi-Fi Wi-Fi

Pet Friendly Troeteldiere

Smoke Fiendly Rook Vriendelik

With View Met Uitsig

Ground Floor Grondvloer

First Floor Eerstevloer

Second Floor Tweedevloer

Self Catering Selfsorg

House Huis

Townhouse Meenthuis

Apartment Block Woonstelblok

Garden Apartment Tuinwoonstel

Stairs Trappe

Request a Booking Bespreking Vorm

Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.

property image

Submitting Form... Besig Met Vorm...