Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
R3 800 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R2 200 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
Not Available Nie Beskikbaar
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 8 Slaapplek vir 8
4 Bedrooms 4 Slaapkamers
2 Bathrooms 2 Badkamers
This spacious 4-bedroom holiday home is located in Hartenbos and offers comfortable accommodation for the whole family.
With large living areas, ample sleeping space, and a lovely outdoor braai area, this home is perfect for relaxed seaside holidays and quality time with loved ones.
Ideal for large families or two families travelling together, the property provides a welcoming atmosphere where guests can unwind and create unforgettable holiday memories.
Enjoy the relaxed coastal charm of Hartenbos while making the most of your family getaway.
Ruim 4-slaapkamer vakansiehuis te huur in gewilde Hartenbos.
Hierdie ruim huis bied gemaklike verblyf vir die hele gesin. Groot leefareas, genoeg slaapplek en ’n heerlike buitebraai-area maak dit die perfekte plek vir ontspanne vakansiedae by die see.
Ideaal vir groot gesinne of twee families wat saam wil kuier.
Geniet die vakansie-atmosfeer en maak nuwe herinneringe!
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...