Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
R3 400 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R1 650 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R1 650 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 5 Slaapplek vir 5
2 Bedrooms 2 Slaapkamers
1 Bathroom 1 Badkamer
Point Village 11 is a self-catering holiday home located in Mossel Bay. This family-friendly accommodation is ideally situated close to all amenities, with the beach just a short walk away. Guests can also enjoy beautiful sea views from the porch.
The house offers 2 bedrooms and 1 bathroom. The main bedroom is furnished with a double bed, while the second bedroom has 3 single beds, making it ideal for families.
The comfortable living area includes a TV with DStv and WiFi. The fully equipped kitchen is designed for convenient self-catering and includes a dishwasher as well as a fridge-freezer combination.
The home is mostly on one level, although there are stairs outside leading up to the porch area.
Safe parking is available on the premises for 1 vehicle only.
During the off-season, a minimum stay of 7 nights applies at a rate of R1,400 per night.
Point Village 11 is 'n selfsorghuis in Mosselbaai. Dit is die ideale gesinsvakansie-akkommodasie met alle geriewe naby, en die strand net 'n paar treë weg. Die huis bied pragtige see-uitsigte van die stoepie af.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die ander slaapkamer met 3 enkelbeddens in. Die sitkamer bied gemaklike meubels en 'n TV met DStv en WiFi. Die volledig toegeruste kombuis is gereed vir selfsorg en bestaan ook uit 'n skottelgoedwasser, en n yskas-vrieskas kombinasie.
Huisie is als op gelyke vloer, maar daar is wel trappe buite om na stoep boontoe te gaan.
Parkeering is voor huis, veilig en slegs vir 1 voertuig.
Indien in Buite seisoen tydperk minimum 7 nagte boek is tarief R1400 per nag
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...