Stompneus

Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus Stompneus
zoom
location icon

Hartenbos Hartenbos

Peak Season Piek Seisoen

R2 900 p/n

Mid Season Mid Seisoen

R1 900 p/n

Off-Peak Season Buite Seisoen

R1 400 p/n

Available Dates Beskikbare Datums

Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek

Sleeping Space For 5 Slaapplek vir 5

bedroom icon

1 Bedroom 1 Slaapkamer

bathroom icon

2 Bathrooms 2 Badkamers

Stompneus is a self-catering apartment situated in a secure complex in Hartenbos.

The apartment accommodates up to 5 guests and features 2 bedrooms and 1 bathroom. The main bedroom is furnished with a double bed, while the second bedroom has a triple bunk bed. The bathroom is equipped with a bath, shower, basin, and toilet.

The kitchen is fully equipped with a stove, oven, fridge-freezer, and all essential crockery and cutlery for self-catering.

The living area includes a TV with selected DStv channels. Sliding doors open onto a balcony with outdoor seating and a built-in braai area.

The complex offers lovely sea views and is located just 100 meters from the beach.
Stompneus is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer bevat 'n driedubbele stapelbed. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Kombuis is volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, en breekware.
Leefarea het 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale. Deur die skuifdeure is daar 'n balkon met 'n tafel en stoele, sowel as 'n ingeboude braai.

Die kompleks bied see-uitsigte en is slegs 100 m van die see af.


Property Features Eiendom Kenmerke

Swimming Pool Swembad

Outdoor Braai Buitebraai

Indoor Braai Binnebraai

Double Garage Dubbel Garage

Single Garage Enkel Garage

Car Shading Afdak

Bedding Beddegoed

Towels Handdoeke

Shower Stort

Bath Bad

Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas

Laundry Facilities Wasgeriewe

Washing Machine Wasmasjien

Dishwasher Skottelgoedwasser

DSTV DSTV

Bring Own DSTV Bring Eie DSTV

Tumble Dryer Tuimeldroeer

Wi-Fi Wi-Fi

Pet Friendly Troeteldiere

Smoke Fiendly Rook Vriendelik

With View Met Uitsig

Ground Floor Grondvloer

First Floor Eerstevloer

Second Floor Tweedevloer

Self Catering Selfsorg

House Huis

Townhouse Meenthuis

Apartment Block Woonstelblok

Garden Apartment Tuinwoonstel

Stairs Trappe

Request a Booking Bespreking Vorm

Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.

property image

Submitting Form... Besig Met Vorm...