Hartenbos Hartenbos
Peak Season Piek Seisoen
R2 800 p/n
Mid Season Mid Seisoen
R1 950 p/n
Off-Peak Season Buite Seisoen
R1 450 p/n
Dates in red are booked out Datums in rooi is bespreek
Sleeping Space For 6 Slaapplek vir 6
3 Bedrooms 3 Slaapkamers
2 Bathrooms 2 Badkamers
Majuba is a self-catering holiday home located in Hartenbos, just a 300 m walk from the beach at the ATKV resort and directly opposite the amphitheatre.
The main house consists of 2 bedrooms and 1 bathroom. The first bedroom has a double bed and a single bed, while the second bedroom has 2 single beds. These rooms share a bathroom fitted with a shower and bath.
There is also a separate downstairs en-suite bedroom with 2 single beds and its own bathroom with a shower, toilet, and basin.
The kitchen is fully equipped with a fridge-freezer, microwave, stove, oven, and washing machine. The lounge offers comfortable seating and a TV with DStv connection.
From the living area, doors open onto a wooden deck overlooking the amphitheatre. Below the deck is a patio with outdoor dining space and a freestanding braai, ideal for entertaining.
Majuba is n selfsorghuis wat geleë is in Hartenbos en op slegs 300 m loopafstand van die strand by die ATKV-oord en oorkant die Amfiteater.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer in die hoofhuis en 1 aparte en-suite-slaapkamer onder. Die eerste slaapkamer is voorsien van 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is voorsien van 2 enkelbeddens. Die boonste slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde afsonderlike slaapkamer is voorsien van 2 enkelbeddens en die en-suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en wasbak.
Die kombuis bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en 'n wasmasjien. Die sitkamer is toegerus met gemaklike banke en 'n TV met 'n DStv-aansluiting. Uit die sitkamer is 'n houtdek met uitsig op die amfiteater. Onder die dek is 'n patio met 'n buite eetkamer en 'n losstaande braai.
Swimming Pool Swembad
Outdoor Braai Buitebraai
Indoor Braai Binnebraai
Double Garage Dubbel Garage
Single Garage Enkel Garage
Car Shading Afdak
Bedding Beddegoed
Towels Handdoeke
Shower Stort
Bath Bad
Box Deep Freezer Boks Diepvrieskas
Laundry Facilities Wasgeriewe
Washing Machine Wasmasjien
Dishwasher Skottelgoedwasser
DSTV DSTV
Bring Own DSTV Bring Eie DSTV
Tumble Dryer Tuimeldroeer
Wi-Fi Wi-Fi
Pet Friendly Troeteldiere
Smoke Fiendly Rook Vriendelik
With View Met Uitsig
Ground Floor Grondvloer
First Floor Eerstevloer
Second Floor Tweedevloer
Self Catering Selfsorg
House Huis
Townhouse Meenthuis
Apartment Block Woonstelblok
Garden Apartment Tuinwoonstel
Stairs Trappe
Fill in the form below and we will get back to you as soon as possible. Voltooi die vorm hieronder, en ons sal so vinnig moontlik met jou kontak maak.
Submitting Form... Besig Met Vorm...